Friday, October 2, 2009

Mass Effect 2

So siende dat dit more Rage is gaan ek sommer afskop met een van my gunsteling games!

Dis Mass Effect...'n RPG en durf ek se Space Soap Opera...Ja die dialoog is awesome(daar gaan die suiwer afrikaans) en die aksie is fantasties.

Dan is daar 'n storie met 'n twist of twee...en wag vir dit...'n alien sex scene.

Ek het die game klaar gespeel maar dit het my 28 ure se gameplay gekos.

In die tweede een dra die storie oor en alle besluite wat jy in die eerste een gemaak het sal jou karakter in die tweede episode be-invloed.

Ek sien al lank uit daarna en die voorskou lyk awesome!


Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

1 comments: on "Mass Effect 2"

Anonymous said...

<"space soap opera">
ruimte seep gekerm
buitenste ruimte wetenskap fiksie


het 42 ure gespeel eerste keer 47 ure 2'de en laaste keer, "skaapwagter" kan ook net soveel keer spyker....