Friday, October 2, 2009

Welkom terug Altie

Ja ek weet ek was lanklaas hier...
Ek het PC issues of note gehad...My harde skyf het gegroet en ek moes dit formateer.
O ek gaan beter probeer in afrikaans skryf...Sal sien hoe lank hou die suiwer afrikaans.

More is die jaarlikse RAGE gaming skou!
Ek voel altyd soos 'n klein seuntjie voor kersfees die aand voor Rage.
Watse nuwe games gaan daar wees, wat gaan ek op bargain kan koop ens.

Ek en Lena (sy gaan want sy hou daarvan om vir al die game nerds te kyk) het 'n jaarlikse afspraak na die RAGE toe.

Sal more weer blog en bietjie pics post
Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

0 comments: on "Welkom terug Altie"