Sunday, September 6, 2009

Woza 2010 website bandwagon



Wel lyk my deesdae as jy die regte persoon ken in die regte plek kan jy sonder effort 'n miljoener word...in die geval sommer 'n multi miljoener.

Die official Durban host website is design vir, wag vir dit...6.5 miljoen rand.

Okay so iemand skep groot!

Om eerlik te wees, dis oraait maar vir R6.5 M verwag ek ten minste iets wat uit die screen sal spring en vir my koffie kan maak...

Gaan kyk maar vir jouself en besluit of jy dink dis soveel werd.

http://fifaworldcup.durban.gov.za/Pages/Default.aspx

En as iemand my kan se wie ek kan kontak om Joburg/Capetown se website te maak vir dubbel die prys laat weet asseblief so gou as moontlik.
Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

1 comments: on "Woza 2010 website bandwagon"

NYC web development company said...

hi
nice post thanks for sharing very useful info...........

Web design services
Web site design