Wednesday, June 10, 2009

iPhone 3G S



Ja die nuwe iPhone is gister bekend gestel!
En dit is awesome! Dit lyk dieselfde buite maar binne is dit soveel beter.
Daar is n nuwe 3.2MP kamera en hy kan nou ook video recording doen teen 30fps.
Daar is voice activation vir dialing en om jou iPod te beheer. Jy hou net die home knoppie in en se call "skattie" dan bel jy vroulief....ja ja dit is al op jou oupa se nokia ook gedoen maar...jou oupa se Nokia kon nie se Call en die nommer nie...hy kon ook nie se Play...Favourites playlist en dan speel jou favourites playlist nie. Nice! Daar is dan ook die 3G+ wat nou 7.2 Mb/s is ens ens.
Gaan kyk maar vir jouself...http://www.apple.com/iphone/guidedtour
Ek wil weet wat om te upgrade na in twee maande se tyd so help met die poll langsaan -->
Blackberry of iPhone...tough choice!

Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

1 comments: on "iPhone 3G S"

DarthAltie said...

Die poll is verby - dankie vir al julle votes! Nee wag daar was net een - myne wel ten minste weet ek nou ek wil 'n iPhone he!