Saturday, June 20, 2009

Terminator Salvation - Review



Ek het onlangs Terminator Salvation gaan kyk en nogals high hopes vir die movie gehad...

Behalwe vir die awesome special effects (die motorfiets scene was rerig cool) is die movie maar mediocre.
SPOILER ALERT: ek het rerig gedink dit gaan die einde van die afgewaterde genre wees...en dat dit 'n awesome einde gaan he. Maar nee daar gaan nog 2 wees, ja dis blykbaar 'n nuwe trilogy en die volgende is "Terminator Salvation - the future begins" en ja Arnie cameo weer in die een(al is dit 'n jonger CGI weergawe van hom)....crap wat is volgende..'n remake van Nightmare on elm street seker .. o wag nee dis al klaar beplan.

Ek gaan nie eers praat oor Christian Bale se overacting nie...Dis lagbaar en skattie het so gelag vir hom ek het gedog ek kyk Terminator the Comedy years....Hy probeer rerig hard om cooler as Batman te wees...Die tweede Terminator bly die beste van die lot. Ek dink as dit nie vir die awesome CGI effects was nie sou dit 'n rerige crappy fliek gewees het.


En waar die donner is die lasers? Hulle skiet met normale amunisie...In die eerste Teminator het Kyle flashbacks van die future en daar was frikkin lasers! Seker eers in die opvolg episodes...

Die scene waar John die motorfiets hijack terwyl "you could be mine" die T2 anthem van die eerste movie speel was briljant! Maar dit was dit...die plot is 'n frikkin joke en niks gel rerig nie...
En wat het met Helena bonham Carter se career gebeur? 'n cameo rol in terminator - times are tough...

Darem begin Transformers 2 volgende naweek en hopelik gaan dit nie teleur stel nie...Watch this space vir 'n review....

Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

0 comments: on "Terminator Salvation - Review"