Wednesday, June 10, 2009

Family Protestors




So ons kan met trots se dat die chick met die swart naels wat die awesome poster ophou my niggie Kirby is en protes teen die evil SABC!

Go Kirbs! As jy so aanhou hoef ek een van die dae hopelik nie meer my TV license te betaal nie.


Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

0 comments: on "Family Protestors"