Sunday, May 10, 2009

Wacom - Bamboo


Vir die van julle wat hou van Graphic design ens hier is gou 'n klein review.
Ek het vir my 'n Wacom Bamboo aangeskaf vir my Photoshop adventures in cyberspace.

Sommer oornag hou jy jou muis op gebruik en die pen is al tweede natuur in my hand.

As jy gereeld op Photoshop,Dreamweaver ens werk...kry een!

Die tablet self is redelik groot en goeie kwaliteit. Dit is 'n intree tablet en kos nie 'n arm en been nie. Daar is natuurlik die nuwe Intuos4 maar as jy die groot outjie wil het dan moet jy so R10K uithaal en wys.

Jy kry awesome sagteware by soos "scribe" wat jou handwriting recognition gee en dan kan jy sommer jou google searches skryf.



Die muis is dood mense...En snaaks ek mis hom nie...En ja even die post is met my Bamboo gedoen...

Die awesomeness van Bamboo
Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

0 comments: on "Wacom - Bamboo"