Tuesday, May 26, 2009

Nuwe Look

So hier is dit, ek is besig om aan 'n theme te werk vir my blog. Dit kom so stadig maar seker bymekaar. Ek hou van die kleur skema maar is nog nie tevrede met die header image nie, maar dit sal moet doen vir nou. So gee maar julle positiewe kritiek asb.

Ek wil net vir Lena se sterkte met die swottings! Jy moet so nou en dan uitkom ook Lena en net bietjie buite sonlig kry anders gaan die Cabin Fever (en ons almal weet hoe daai fliek ge-eindig het) jou consume!

Tot later...
O ja en geluk Bulle! Hoop hulle kick die Chiefs se asses terug huis toe
Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

0 comments: on "Nuwe Look"