Saturday, May 23, 2009

Vir daai Stormer fans


Hou by die Blou! Want al wat jy sien is die blou masjien!!!!
Ja ek weet maar die eg biltong etende Castle drinkende blou bul fan in my kon nie help nie.
Ek hoop die Bulls wen hom vandag! Go Bulls
Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

0 comments: on "Vir daai Stormer fans"