Tuesday, May 26, 2009

Wereld MS dag!

Dit is more 27 Mei wereld MS dag! Ondersteun dit asseblief!




Al hoe meer mense word met MS ge-diagnoseer.
Vir die wat nie weet nie, MS is 'n progressiewe, degeneratiewe aandoening van die sentrale senuweestelsel.
Mense wat MS het vind dit dikwels moeilik om te loop, praat, sukkel met kognatiewe funksies en spier probleme.
Dit kan onder beheer gehou word en baie mense kan vir jare in remissie bly.

Daar is nou 'n advertensie uit om MS meer in die kollig te bring onder SA mense spesifiek want in vandag se day en age word daar mos net klem gele op aids (en blykbaar onlangs swine flu). Ek is seker een of twee van julle het al die advertensie op die TV gesien en dit word gereeld op MNet, MM1,MM2 en even MK uitgesaai.

Ek wil net vir my moeder(Madelein du Toit) se wel gedaan want die hele advertensie idee was haar breinkind van die begin af en ek wil ook net die oomblik vat om vir almal dankie te se wat dit moontlik gemaak het. Goeie werk moeder!!!! Ons is erg trots

Vir die van julle wat nog nie by ons eie website was nie gaan besoek dit asb dadelik! Die website is pas oorgedoen!



Woon ook asb die Walk the Talk by en loop vir MS. Meer inligting kan verkry word op die plaaslike website, volg net die link op die image bo


Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

0 comments: on "Wereld MS dag!"