Monday, March 9, 2009

My eerste Blog "post"

Wel hier gaan ons, my eerste ooit Blog "post". Woohoo!
Dit was 2 sekondes van awesomness en nou is dit in 'n oogwink verby.
Gevoel van teleurstelling is besig om in te kruip....NEEEEEE.
Die excitement van my eerste "post" was veels te kort, ek het gehoop dit sal darem bietjie langer wees as om "Publish Post" te click en oor en verby...

Oh well, ek blog nou offisieel :)
Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

1 comments: on "My eerste Blog "post""

Anonymous said...

Geluk met jou eerste post! Hoop jy geniet dit!
Thysie