Thursday, March 12, 2009

Die "Lady Gagga conspiracy"



So hoekom is almal so gagga oor Lady Gagga(verskoon die "pun"). Kyk die "Poker Face" liedjie klink vir my soos 'n ou aqua song...Dis ou skool techno wat sy as "elctronic pop" verkoop.
So die tune is catchy ek moet dit vir haar gee, maar dis nou nie die slimste lyrics in die wereld nie. Maar hier is wat ek dink. Ek dink dis eintlik Christina Aguilera wat gatvol geword het vir haar look en nou is sy in die dag Christina (of is sy) en in die nag is sy "Lady Gagga". Yup hulle is een en die selfde! Sy sing al te mins van haar "Poker Face". Sien waarheen ek gaan hiermee. En dan een dag maak sy dit bekend aan die publiek en dan is dit die greatste move in music history en haar(Christina) se cd verkope skiet die hoogte in.
Of dalk is dit Aqua wat die song sing en Christina/LadyGagga ad lib dit net.
Want niemand wil rerig vir Aqua sien 'n comeback maak nie. So dan betaal sy(Christina/Gagga) 'n paar royalties vir Aqua en pond die res! Brilliant.

So besluit vir jouself, is dit Aqua of Christina of is dit Lady Gagga(as daar so iemand is)
(Dalk kan Tom Clancy die "conspiracy" in sy volgende boek inwerk) - You can thank me later Tom!
True Story...

Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

0 comments: on "Die "Lady Gagga conspiracy""