Saturday, November 21, 2009

Back in the land of the blogging

Okay, ek was lanklaas hier gewees.
So ek gaan probeer om die post van my iPhone te doen

So as jy nog nie opgelet het nie, daar is vampire fever orals om ons...
Ek het besluit om in die spirit of things te kom en begin om die twilight series te lees

Ek het begin met New Moon en ek moet se dit lees maklik
Ek probeer dit klaar lees voor volgende vrydag dat ek die movie kan kyk
Moet se as ek klaar is gaan ek definitief die ander twee boeke ook lees

Happy Vampin

Ek belowe ek sal bietjie meer post
Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

1 comments: on "Back in the land of the blogging"

Edna Gee said...

Ek het die naweek die eerste Twilight film gekyk. Dis erg teenage pulp, met min dialogue met emo kids wat diep vir mekaar staar en in stiltes en woude rond wandel.En tog het dit my gelaat met leemtes toe dit klaar is. So vreemd!