
So Sony bring 'n nuwe Touch screen foon uit wat op die Android platform gebou is.
Di lyk nogals impressive die manier wat hulle die User Interface gebou het.
Veral met die contacts ens wat as panels aangedui word.
Kyk maar self op die vid onder hoe die interface gaan werk.
2 comments: on "Sony Ericsson Racheal Smart Phone"
Ek het die swart Blackberry sel ding gekry, is die sony Ericsson better??
Ek weet nie, nog nie met die Sony gewerk nie want dis nog nie uit nie. Ek is seker dis maar dieselfde as al die fone deesdae...iPhone rule steeds als, Blackberry kom 'n sterk tweede sal ek se.
Post a Comment