Wednesday, July 22, 2009

District 9


Wow, District 9 is directed deur Neill Blomkamp. Ja 'n Souff African wat nou in Toronto bly en blykbaar Peter Jackson se Protoge is.
Hy het in 2005 'n short film gemaak getitel "Alive in Joburg" en die fliek het uit die idee uit gegroei. Neill Blomkamp het gewerk aan Stargate en Halo3.Lucky bastard!
Jy kan die short film hieronder kyk



District 9 gaan oor Aliens wat geland het in Johannesburg Suid Afrika. Die apartheid era is aan die gang, maar die apartheid is teen aliens en nie swartmense nie.
Goed so dis duidelik 'n outcry teen die apartheids era ens, maar cmon dis 'n Sci Fi movie wat hier in SA geskiet was en deur Peter Jackson produce is...

Die advertensie van die film is ook kontroversieel in die sin dat orals in die werled(behalwe in SA natuurlik WTF) groot posters opgesit is wat se "humans only" soos "blacks only" in die ou dae. Weereens is dit iets groots wat oor SA gebeur en ons hoor eers laaste daarvan...fkn typical...seker apartheid se skuld...donnerse aliens.





Julle kan die trailer hieronder kyk. Spot the white South African Male...Wikus van der Merwe (Sharlto Copley speel die rol) is die cop en jy kan sy Suid Afrikaanse aksent nie mis nie...Awesome vir SA movies.



Die fliek begin die 14de Augustus...Ja en ek vind nou eers daarvan uit.
Sien julle by die cinema
Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

3 comments: on "District 9"

Anel said...

Haai maar dis amazing, hoekom weet ons nie hiervan nie??? Dit gaan cool wees!!

Anel said...

Sommer net iets funny, as jy na die Alive in Jo'burg movie kyk, die eerste bussie wat die alien optel en gooi is 'n Group Five bussie. hehehehe.

DarthAltie said...

Ons weet nie hiervan nie want dis 'n sensitiewe issue in ons land en seker mense kan nie oor dit kom nie(of wil nie want dis te gemaklik) so dit word nie aktief adverteer nie...tipies, Ja ek het die G5 bussie gesien en gewonder of jy dit gaan opmerk...cool ne, Proudly South African