Wednesday, July 22, 2009

Alice in Wonderland ala Tim Burton style



Ek is mal oor movies veral movies wat Tim Burton maak.
Hy het ons sulke awesome flieks gebring soos Beetlejuice, Batman, Batman Returns, Edward Scissorhands,Ed Wood, Mars attacks, Sleepy Hollow, The nightmare before christmas, Corpse Bride en dan natuurlik die onlangse Sweeny Todd.



Die man se flieks is legendaries en sy styl is uniek. Ek is nou nie een vir flieks waar hulle heeltyd sing nie(Mary Poppins is nou nie my ding nie) maar Sweeny Todd was nogsteeds awesome!



Nou gaan Tim Burton Alice in Wonderland oor doen en die release date is 5 Maart 2010.
Die cool ding is dat dit in 3D op iMax sal wys (awesome)



En ja die gereelde "Burton Actors" is weereens hierin, Johhny Depp as die Mad Hatter, Helena Bonham Carter as die Red Queen.





Ek sal verseker dit in 3D op iMax gaan kyk.
Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

2 comments: on "Alice in Wonderland ala Tim Burton style"

Anel said...

Ek het hierdie gesien, dink dit gan awesome wees, tipies Tim Burton.

ScaryShrew said...

Nee kyk...ek is verlief op die man se werk...sien ook baie daarna uit.