Okay so ek het die theme meer verander as wat my vroulief handsakke change...
Maar die blog template is uitgesort! Woohoo!
En ja die comments werk weer! 2de Woohoo!
So comment maar op die nuwe look...Hopelik is die theme hier om te bly...
Saturday, May 30, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
0 comments: on "Uiteindelik...Sjoe"
Post a Comment