Saturday, May 30, 2009

Geluk Bloue Bulle!


Ja hulle het serious ass gekick en die Chiefs soos 'n laerskool kaas en wyn span laat lyk.

Goeie werk bulle, nou weet almal hulle is die beste span in die land!
Geluk ook aan Bryan Habana wat nou die rekord aantal driee in Super 14 toernooi hou!
Go Bulls, My bloed is blou!


Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

0 comments: on "Geluk Bloue Bulle!"