Friday, April 24, 2009

Built NY produkte

Ja ek maak op vir al die afskeep blogs vanaand.
Ek wil gou post oor my awesome Built laptop sak wat my skattie vir my gekoop het.
Dit is nuwe laptop sakke wat van Neoprene gemaak word en is uber cool!
Ek het een soos hier onder, in bruin natuurlik...


'n Paar van hulle ander produkte...Sogenaamde Laptop Sleeves...




Hulle maak wyn vervoer cool lyk en jy hoef nie meer skaam te kry as jy jou bottel tassies by jou buddies vir sondag middag ete aanbring nie...


En dan is daar die "Blade" sak wat baie 1999 is...net te geeky vir my...

Jy kan dit by jou naaste Incredible Corruption aanskaf.
Dis eers dit vir vanaand...may the force be with you...
Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

1 comments: on "Built NY produkte"

Anel said...

Baie cool, wens net dit was nie so duur nie!!