Tuesday, July 28, 2009
Home Walk The Talk Walk The Talk
Walk The Talk
So ons het Sondag die "Walk the Talk" gedoen vir MS.
Ek was nogals beindruk want daar het 50 000 mense opgedaag om aan die pretloop deel te neem.
Baie mense het ook hulle honde gebring en daar was selfs waterpunte vir die honde gewees. En dan is daar natuurlik oor as genoeg roomys stalletjies om te stop by tussen in die 5km.
So kom volgende jaar se loop challenge ek julle almal om die 5km te kom doen
En dis als vir 'n goeie doel!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
0 comments: on "Walk The Talk"
Post a Comment