Monday, June 1, 2009

Awesome Tshirts



Hoe cool is die Tshirts? Dit is moerse cool!

Ek wil so 'n shake and bake Tshirt he! En die choose wisely met die rock paper scissors! LOL! En die Milk I am your father! I'm McLovin! Brilliant(kom uit superbad vir die wat nie weet nie, wat 'n awesome movie was)! Ha ek wil hulle almal koop...
Gaan kyk maar op die site, daar is tonne om jou mee besig te hou!



Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

1 comments: on "Awesome Tshirts"

Anel said...

Yea man, nice nuwe look.:)