Friday, May 8, 2009

Google Phone


So vir daai van julle lucky genoeg om by MTN te wees...julle sal van die maand af kan upgrade na die (iPhone Killer) foon toe.

Ja die "Google" foon sal van Mei maand af beskikbaar wees in SA.
Die foon het die nuwe Android sagteware op wat deur Google vervaardig is.
Dit is 'n "open source" platform wat beteken dat enige iemand applications kan design vir die foon.

Apple se sagteware is nie oop vir die publiek nie en dis waaroor so baie PC geeks up in arms is. So dis amper soos 'n Linux version vir smartphones...

Die actual foon(hardeware) word deur HTC vervaardig en word die "Dream" genoem.

Ek het bietjie gaan kyk na 'n review of twee op Youtube(of te wel die consumer of megabytes) en dit lyk baie belowend.

Ongelukkig is ek by Vodacom en sal steeds na my Blackberry Niagra/Bold uitsien aan die einde van die jaar.
Digg Google Bookmarks reddit Mixx StumbleUpon Technorati Yahoo! Buzz DesignFloat Delicious BlinkList Furl

1 comments: on "Google Phone"

Callie said...

Ek dink dit gaan nog n rukkie vat voor enige foon die iPhone gaan "kill". Die OS is dalk cool en open source en what not, maar daai foon is so mooi soos n geboorte merk op my verkeerde plekkie! Cool blog!